Dienstye - Sondag: AM @ 09:00 / PM @ 18:30
Tel: 021 939 1898
Fairfield Noordstraat 127, De Tyger, Parow
Lewende Woord - Volle Evangelie Kerk, Parow
Lewende Woord is ‘n Woord-gesentreerde gemeente waar die Woord van God onvervals verkondig word en
Jesus Christus verheerlik word as die Seun van God. Jesus is ons Saligmaker, Verlosser, Here en komende Koning.
Ons gemeente aanbid die Vader van onse Here Jesus Christus deur die Gees.
Sang en musiek is vir ons belangrik as 'n wyse waardeur ons tot die teenwoordigheid van God nader.
